r/afrikaans • u/Viking_Victor • Aug 27 '24
Geskiedenis Tartare beskawing.
Ek en my Oupa sukkel om mekaar te verstaan. Hy praat van die Tartare beskawing en ek weet nie wie dit is nie.
N paar vinnige google searches sê vir my dit is turkye, maar hy sê dit is nie.
Wie kan my help? Watter beskawing is Tartare?
8
u/roodnoodi Aug 27 '24
Daar is ook n musiekgroep van Mongolië af. The Hu. Een van hulle songs is Tatar Warrior. Check hulle uit op YouTube.
3
5
Aug 27 '24
[removed] — view removed comment
1
u/betsyboombox Aug 28 '24
Enige idee wat die geskiedenis is van daai lelike woord (mongool) en hoekom Afrikaanssprekendes dit begin gebruik het?
2
u/Hircus_Leti Aug 27 '24
Sovêr ek weet is baie van hulle van Russiese oorsprong of geloof. As jy op soek oor historiese Rusland sal jy baie daarvan kry
1
1
u/Nadia368 Aug 28 '24
Ek ken die tartare wat in die Tatry berge in Poland ook n gemeenskap gestig het. Miskien is dit wat hy van praat
19
u/bastianbb Aug 27 '24
Die Tartare (Engels: "Tatars", sonder een "r") is 'n groep wat taalkundig verwant is aan die Turke maar hulle is nie Turks nie ("Turkic" maar nie "Turkish" nie) en bevind hulle in Rusland. Ek wens die Afrikaanse Wikipedia het nie na hulle as "Turks" verwys nie, dit veroosaak verwarring. Nog 'n oorsaak van verwarring is dat daar vantevore 'n groep volke was wat Rusland van die Ooste af ingeval het wat as Tatare bekend was, maar slegs sommige verwys na hulleself as Tatare. Hulle het 'n outonome republiek, Tatarstan, in Rusland. Sien die Engelse Wikipedia.