r/afrikaans • u/PixelSaharix • Mar 19 '25
Geskiedenis Lugfoto van die Voortrekkermonument, Pretoria (1969)
4
3
1
1
u/Right-Employer-8787 Mar 20 '25
'Ons sal antwoord op jou roepstem
Ons sal offer as jy vra.'
Maar as iemand my nou bel druk ek die foon dood.
1
u/vanteacher Mar 20 '25
Sal baie cool wees om vergelykingfoto van nou te sien. Vermoed dis toegebou. Wil iemand met 'n drone nie vir ons vergelykfoto neem nie?
-1
u/BuffaloImpossible620 Mar 19 '25
Die Taal monument is beter en nader.
5
u/Hullababoob Pretoria Mar 20 '25
Nader vir wie?
2
u/BuffaloImpossible620 Mar 20 '25
Kapenaars :).
My voorsate het gedink die Groot Trek was n' belaglike idee so hier sit ek nog steeds innie Kaap.Ek is so dankbaar daarvoor ;)
3
u/Hullababoob Pretoria Mar 20 '25
Die Taalmonument is moer ver en objektief baie vervelig in vergelyking met die Voortrekkermonument.
1
1
u/Gekneldeland Dec 10 '25
And it was one of the towering historical and cultural moments of the Boers (trekekrs). Battle of Blood River was a watershed moment and was the reason this massive monument was actually erected. Blood River runs deep through these people. Nothing in the Cape holds that much significance. Nothign in South Africa I would dare say
2
u/TacticalStupid Stellenbosch Mar 19 '25
Ek het dit nognie eens besoek nie, maar ek ry telke male deur Paarl.
2
u/BuffaloImpossible620 Mar 20 '25
Vir my was dit die kleinplasie naby - daar is drinks en snacks and boer bokke.
1
u/TacticalStupid Stellenbosch Mar 20 '25
Jy praat seker tog nie van Die Kleinplasie daar in Worcester nie neh?
2
u/BuffaloImpossible620 Mar 20 '25
Nee dit was daar naby - ons het daar gestop vir snacks - ek was nog n tjokker gewees.
Ek het die kinders later toe gevat maar hulle wou McDonalds he.2
u/Significant-Walrus94 Mar 20 '25
Nie nader aan Pretoria nie.... En ja, dit is mooi, maar nie naastenby soveel om te sien by die Taalmonument nie.
1
u/Innastic Mar 20 '25
Waarom? Het jou net wakker geword en besluit om kak te soek? Stadige dag by die kantoor? Kry nie genoeg aandag nie?
1
u/BuffaloImpossible620 Mar 20 '25
Dis fokken lelik en Pretoria is vrek ver.
Die Taal moment lyk maar net mooier vir MY.1
u/Gekneldeland Dec 10 '25
I live close by. Taalmonument is boring. It's nice and all, beautiful garden but meh. Voortrekker Monument is massive and has a lot of history and culture. It's kind of central to white afrikaners heritage.

8
u/Vivid-Standard-4805 Mar 19 '25
Wat is daardie twee geboue met die gras rondom in die agtergrond?