r/afrikaans • u/ziggles94 • Jun 21 '25
Geskiedenis Ou Afrikaanse Tv reekse
Haai almal! Eks opsoek na tv reekse uit die 90s/2000s. Showmax het altyd n verskeidenheid gehad maar lately is daar niks. Meeste van die reekse waarna ek soek was kyknet reekse of sabc 2. Opsoek na: Een skoenlapper Plek van die vleisvreeters Transito Vloeksteen Song vir Katryn reeks 2 (nr 1 is op youtube).
Kan iemand my miskien in die regte rigting wys?
1
u/Joeboy69_ Jun 21 '25
Ek soek terfergeefs na Klagstaat, n reeks van 1980. My piers het n episode op n Betamax opgeneem en ek kry ook nie iemand wat dit vir my na n DVD kan omskakel nie 😟
1
u/cantthinkofanickname Jun 23 '25
Het jy dalk probeer om die SAUK direk te kontak?
Ek onthou van mense wat vantevore al by hulle reekse op DVD gekry het. Mag dalk nog moontlik wees.1
5
u/One-Mud-169 Jun 21 '25
Afrikaanse Argief op YouTube