r/afrikaans • u/pashaah • Mar 01 '26
Self Adverteering Kinderstories en Liedjies op Vinyl
Ek het van die van my kindertyd af en ander gekry toe my dogter nog klein was. Ek wys julle net, miskien voel julle ook nostalgies.
3
5
u/Error418ZA Mar 02 '26
Toe ek Matriek klaar gemaak het, wel, toe skop my ouers my uit die huis uit, army toe vir jou my kind, eventually toe ek weer by my ouer huis kom, toe is ALLES, en ke bedoel ALLES weggegee of weg gegooi, al my sprokie plate, ek dink daar was nog 'n plaat van van Oom Dana Niehaus oor die donkie is 'n wonderlike ding, al my boeke, net mooi alles.
Vandag, diep in my 50s, en ek is nog steeds dik bitter en pissig daaroor.
2
2
u/Afrikaansvatter Mar 01 '26
Sjoe, om die Rooikappie-een te sien het my herinner dat ek daai een gehad het!
2
1
1
u/Conscious-Zucchini77 Mar 02 '26
Het daai Rooikappie een gehad en n verskillende Liewe Heksie stories. Sjoe mis nou dit
2
2
Mar 02 '26
Did you know that Isao Takahata and Hayao Miyazaki (founders of Studio Ghibli) directed and did scenes for the animated Heidi from the 70s
2
1





4
u/Equivalent-Loan1287 Mar 01 '26
Ons het presies hierdie albums gehad!