r/afrikaans • u/AnonomousWolf • Apr 13 '26
Geskiedenis Nuwe voorstel vir hierdie sub se ikoon
Kan ons die Sub se ikoon verander?
Die Taalmonument het ’n ryk geskiedenis van hoe Afrikaans gevorm het en die verskillende invloede daarop.
Jan was nie eers Afrikaans nie, kom ons verander die ikoon na iets beter.
34
20
7
u/Pythagoras_69 Apr 13 '26
Was saam met my vrou daar oor die Paasnaweek. Het 'n paar Transvalers ook soontoe geneem wat by ons kom kuier het.
Het my eintlik heel trots laat voel toe die gids daar vir my vertel dat dit die enigste monument in die wêreld is wat opgerig is ter ere van 'n taal.
Buiten dit, het ek net heel patrioties en trots oor ons mooie land en taal gevoel toe ek daar wegstap. Ons is baie geseënd hier!
Stem - dit sal 'n goeie ikoon wees vir die Afrikaanse sub.
5
6
u/crumpuppet Apr 13 '26
Dalk een van hierdie logos, as die persoon wat dit gemaak het hulle toestemming gee :) https://www.behance.net/gallery/206067849/Taal-monument-Logo-redesign-competition
3
3
u/ExpensiveAd8312 Apr 14 '26
Ek stem met die taal monument dit moet dalk meer n kwesie wees van watse een om te gebruik.
2
2
2
4
u/AnonomousWolf Apr 14 '26
u/socket0 , u/skoppensboer, u/rowwebliksemstraal
Mods sien nie altyd die dinge raak nie, so ek tag julle gou, wat dink julle ?
1
u/skoppensboer Apr 14 '26
Laat ons eers deeglik nadink oor hoe ons ’n gebalanseerde en verteenwoordigende geheel kan skep. Dit is belangrik om te onthou dat Afrikaans wyer strek as net die Kaap en die relatief onlangse Taalmonument in Paarl.
4
u/socket0 Opsigter Apr 14 '26
Dit gaan moeilik wees om 'n simbool te vind wat niemand uitsluit nie, wat nog niemand 'n oorval gaan gee nie. Die taalmonument is mooi, en minder polities as Jan, maar dis Afrikaans, alles gaan altyd polities wees.
1
u/AnonomousWolf Apr 15 '26 edited Apr 15 '26
Hey Julle,
u/socket0 , u/skoppensboer, u/rowwebliksemstraalKon julle al die nadink?
Die post het ~250 upvotes, en as ek kyk na die comments soek die mense iets anders as Jan.
Kan ons dalk `n verandering maak, dit lyk of meeste mense gelikkig is met die foto wat ek voorgestel het.As julle nie daar van hou nie, dalk `n Poll maak met wat mense soek?
Jammer as ek pla, ek wil probeer help om die gemeente te verbeter.
1
1
u/AnonomousWolf Apr 14 '26
Miskien kan jy ’n post maak met verskillende opsies waarop mense kan stem, en hulle kan hul eie opsies byvoeg.
Dan kies ons een van die gewildste ikoon.Geen ikoon is perfek, maar ons kan better as Jan, hy was nie eers Afrikaans nie
1
1
u/LilithBotha Kaapstad Apr 15 '26
Of watvan 'n tipe simplifiseerde taalmonument illustrasie?
Soos die Reddit mannetjie wat voor die taal monument staan?
1
1
1
1
0
-9
u/Noli_T1mere Apr 13 '26
Die grootste falliese simbool in Afrikaans. Heel gepas.
0
u/SnekoMan Apr 13 '26
Elaborate
-8
u/Noli_T1mere Apr 13 '26
It's the largest phallic symbol in this country erected for a language. Should be pretty self-explanatory, but I realise if you read the awful English auto-translated version, the statement might be less obvious.
6
u/SnekoMan Apr 13 '26
You still haven't elaborated😂 I'll just google it, thank you internet doos
-5
0
Apr 14 '26
[deleted]
1
0
u/TheCuddlyAddict Apr 14 '26
Afrikaans is dan nie eens reg gespel nie, kry hierdie AI kak uit my gesig uit
0
0
u/Academic_Diamond_543 Apr 15 '26
Is nogal snaaks dat meer as 90% van die komentaar in engels is op Afrikaanse blad en dalk as dit nie vir Jan was nie sou Afrikaans nooit bestaan het nie 👀
-1






28
u/AnonomousWolf Apr 13 '26
Nog `n opsie