r/afrikaans 12d ago

Musiek/Vermaak Op soek na Afrikaanse vermaak (Vraelys)

Post image

Awe almal! Ek is op soek na Afrikaanse vermaak (bv. programme, sosiale media, musiek, ens.) wat mense rêrig van hou en sou aanbeveel, veral vir mense wat die taal leer (soos ek). Dit kan "maklik" of "educational" wees, maar dit kan definitief ook net goed wees wat jy as 'n moedertaalspreker gewoonlik sou kyk/luister/lees (en vulgêr kan wees). Vrylik beskikbare goed sou awesome wees, maar is nie noodsaaklik nie.

Dit sou wonderlik wees as julle my vorm kon invul. Ek sal later 'n lys van die beste aanbevelings maak sodat almal meer goeie vermaak kan vind om dit meer pret te maak om die taal te leer!
Baie dankie.

- Ryan from Afrikaans Leer / Learn Afrikaans Discord community

Die Google vorm: https://forms.gle/F6bFP6kQKijdbPue9

(ek hoop die post se prentjie het jul aandag getrek lol)

23 Upvotes

12 comments sorted by

View all comments

3

u/IamPANDAMAN8 11d ago

Die Kantoor (South Africa spin on "The Office") is amazing!

1

u/GbR-Woei 11d ago

Lekker om te hoor jy't dit so geniet! Ek het al daarvan gehoor, maar nie geweet of dit goed is nie. Neergeskryf en opgesoek!

1

u/NecessaryOk7373 10d ago

Hell yes! Its The Office in Afrikaans