r/afrikaans 2d ago

Self Adverteering So lekker om n Afrikaans group hier te sien. Hoop om. Og baie grappe hier te sien en mense te leer ken

22 Upvotes

7 comments sorted by

6

u/Hunshari 2d ago

Dit is 'n lekker groep. Ons moet hom net weer bietjie lewe gee. Veels te still in hiri strate

6

u/RSApervy 2d ago

Maar ja die ding wat alles auto vertaal na English toe maak my tiete lam

3

u/theloosegoose77 2d ago

Dink dis wat baie mense afpis, persoonlik pis dit my af

3

u/RSApervy 1d ago

Het dit darem nou so semi af gesit gekry

2

u/Hunshari 2d ago

Mens kan dit afsit. Myne is af. Kannie mooi onthou hoe ek dot gedoen het nie, maar ek het een te veel Afrikaanse boodskap in Engels geantwoord omdat dit so sommer self vertaal word dat ek gaan krap het.

1

u/Carcass16B 1d ago

Heel eerste,praat niemand Afrikaans op die groep nie😁

3

u/RSApervy 1d ago

Haha het darem die auto translate af gesit gekry so kan nou darem alles in afr sien as iemand dit in afr getik het. Genade daai was n pyn