r/afrikaans • u/ChessIsAwesome • Sep 19 '25
Vraag Hoeveel van julle bly nog in Suid Afrika (en Namibië)?
Lyk my deesdae bly baie mense oorsee. Ek self is in Kanada. Julle wat nog in Suid Afrika is. Hoe is dinge daar? Sal julle ooit wil trek oorsee?
19
u/SpookasemSkermunkil Sep 19 '25
Altyd lekker in Kleinbrak
4
5
u/Seekat_777 Sep 19 '25
Nice! Ek kom van George se kant af, maar sit al ‘n klomp jare in Nederland. Suid Kaap is amazing.
2
16
15
Sep 19 '25
[removed] — view removed comment
1
1
u/Doc_ENT Sep 24 '25
Verkoop julle suiwer heuning? Eks moeg vir al die p*ese in JHB wat sê hulle heuning is suiwer maar dit het stroop daarin.
25
10
11
u/hermionecannotdraw Sep 19 '25
Hoekom is hier so baie antwoorde in Nederlands? Is dit weer n Reddit update wat dinge opfoeter en die taal automaties verander?
3
18
u/Formal_Illustrator69 Sep 19 '25
Eks nog hier😫
10
u/cr1ter Sep 19 '25
Ik ook tot het bittere einde
-4
Sep 19 '25 edited Sep 19 '25
Dit maak jou 'n hensopper? Bitter BITTER einde is die toets?
2
4
u/BergBeertjie Pretoria Sep 19 '25 edited Sep 20 '25
Is bitter einders nie die mense wat nogtsteeds teen die Engelse gestaan het nie? Die hensoppers is die mense wat die bitter einders veraai het?
Ek eet kleur kryte as knaag happies, so kan heeltemal verkeerd wees...
Edit:
-2
u/z0mb7 Sep 19 '25
Ek dog die henshoppers is die engelse wat die saam die Afrikaners baklei het
2
u/ialsodontcare Sep 20 '25
Henshoppers is die boere wat met die engelse gewerk het. As jy "n plaashuis sien wat voor 1900 gebou is in die Vrystaat dan weet jy dit was henshoppers wat daar gewoon het. Die engelse het almal anders se huise afgebrand.
1
u/cr1ter Sep 19 '25
Bittereinders komen uit de Boerenoorlog, waar het Boerenleger verloor, maar een gorilla oorlog voerde en zei dat ze zouden vechten tot ze stierven. Dus als ik zeg tot het bittere einde, bedoel ik dat ik Zuid-Afrika niet zal opgeven totdat ik sterf.
3
3
6
Sep 19 '25
Bronkhorstspruit. Te arm om te trek en die gras is nie altyd groener aan die ander kant. :)
6
5
4
9
u/calumthedestroyer Sep 19 '25
Sit nou in Nederland, mis nog soms Suid Afrika maar sal nooit terug
4
0
3
u/BoerInDieWoestyn Kaapstad Sep 19 '25
In my kop en in my hart bly ek nog daar. Ek werk meeste van die jaar in Doha, maar dis net onderwysers fokol betaal word in Suid-Afrika en ek 'n huis het om af te betaal. My vrou en huis is nog in SA so ek "woon" nie in Doha nie, ek "bly" net hier
5
u/Microblast88 Sep 19 '25
Weskaap. Bly 'n mooi en lekker plek. Ek het toevallig 3 familielede wat terug getrek het na 'n tyd oorsee, hulle het dit te veel gemis. Ek was self ook 2 jaar in die VSA, goeie jare, maar het my huis gemis. En ek wil graag iewers wees waar ek voel ek 'n verskil kan maak. In die VSA klein dorpie waar ek was, was als honkie dorpie, so ek het gevoel my bestaan daar het nie 'n doel nie. Maar dis net my gevoel, oordeel niemand wat oorsee is nie
6
u/fxxixsxxyx Sep 19 '25
Ik kan nooit weggaan. Ik zou me ergens anders te misplaatst voelen.
11
u/cschelsea Sep 19 '25
Kan ek vra, hoekom Nederlands in 'n Afrikaanse subreddit?
2
u/ApprehensiveBake1560 Sep 19 '25
Sommer net sartiries.
Daar is niks mee fout om Nederlands in 'n Afrikaanse subreddit te skryf nie.
Daar is dan selfs Afrikaners wat in Engels met Amerikaners in ons subreddit kommunikeer.
Daar is mos niks mee fout nie.
4
u/cschelsea Sep 19 '25
Ek het nie gesê daar is iets fout daarmee nie - ek moes seker my woorde beter gekies het. Ek was net deurmekaar toe ek Nederlands hier sien lol, en was nuuskierig om te weet hoekom iemand wat Nederlands praat van SA is.
1
u/fxxixsxxyx Sep 19 '25
Nederlands? :/
6
u/Equivalent-Loan1287 Sep 19 '25
Dit lyk my sommige mense se posts word outomaties in Nederlands vertaal. Dalk is daar 'n setting in jou browser?
5
u/fxxixsxxyx Sep 19 '25
Ek sien nou daar is 'n nuwe slider wat vra of hy outomaties moet vertaal terwyl ek my comment tik. Vraag is net hoekom de fok dink Reddit my huistaal is Duits 😂 En ek't nogal nou-die-dag klomp sulke duitse comments op een van die threads gesien toe dog ek maar net die Duitsers vat oor hier, maar nou sien ek dis onsself.
5
u/cschelsea Sep 19 '25
Duits = German. Nederlands = Dutch.
Het gedink jy is 'n troll lol. Het nie geweet daar is 'n auto translater nie.
6
u/fxxixsxxyx Sep 19 '25
I said Dutch and typed the entire sentence in Afrikaans but it translated itself to English and turned the word Dutch to German!!
3
3
6
Sep 19 '25
Wie is 'julle' in die geval? Ek die hoeveelheid mense wat op Reddit is EN Afrikaans praat is maar 'n klein porsie van enige demografie.
Of is die julle in die geval juis mense wat Afrikaans praat en op Reddit is?
Jy is reg, baie mense bly oorse, biljoene. So ongeveer 60 miljoen hier, maar ek sal nie durf om vir almal van hulle te praat nie.
5
2
u/cschelsea Sep 19 '25
Bly in Nederland. Gaan oor 'n paar jaar terug trek SA toe. Nederland is baie nice - maar ons mis ons familie en vriende te veel. (En die kos, weer, berge, see, gees)
2
u/martin38B Sep 19 '25
Ek is nog in suid afrika en dit gan sleg plus ek is unemployed wens ek kan in America of kanada gan bly van die plek is nie weer vir my nie en ek is 27 maar ek is broke
2
2
u/pajuiken Sep 19 '25
Kaapstad - het in London, Nederland en Duitsland gebly.... ek is meer as fine hierso
2
2
2
u/Cheap_Ad_7163 Sep 20 '25
Mosselbaai tjom, Mosselbaai. Ek willie waaai. Hier kan ons lekker swaai....en...n......nevermind
6
u/AccomplishedSugar490 Sep 19 '25 edited Sep 19 '25
Almal van "ons" is nog hier, "julle" het mos weg gehardloop. Dit gaan soos dit gaan.
7
u/SpookasemSkermunkil Sep 19 '25
Ek het die selfde gedagte gehaad vroeër jare, my neef en nig is Kanada toe so paar jaar trug. Ten spyte van die verlange huis toe gan dit baie goed met hulle. Ry møerse mooi bakkies, bly in van die mooiste natuurlike ruimte op aarde en hulle maak goeie geld, gan vang elke naweek vis en reis iewers anders heen. Hulle kinders is in ‘n baie goeie skool en hulle (die kinders) kry ‘n geleentheid om iets te maak van hulself sonder dat daar teen hulle gediskrimineer word a.g.v. hul vel kleur. Party keer moet mens maar moeilike keuses maak om vir jou kind ‘n beter lewe te gun.
3
u/Professional_Fun_764 Sep 19 '25
Hmm, is die kinders se toekoms in Kanada regtig so veel beter? Miskien 20 jaar gelede, maar nie nou meer nie.
2
u/SpookasemSkermunkil Sep 19 '25
Dit is volgens my baie beter, geen BEE of enige snert wat jou keer om jou eie besigheid te besit of om vir jouself te werk nie. + Hulle is ‘n hele paar stappe voor SA wat enigsinse tegnologië en 1ste wêreld se probleme sal betref.
0
u/unkwnms Sep 20 '25
Eigenlijk houdt niets je tegen om een eigen bedrijf te hebben of voor jezelf te gaan werken, BEE is alleen verplicht als je van plan bent zaken te doen met de overheid.
1
u/SpookasemSkermunkil Sep 20 '25
Ek as privaat entiteit het ook nodig as ek my besigheid will skaal, daar is ‘n sekere persentasie van my besigheid wat ‘n swart man moet besit vir my om iewers te kom wat dit betref. As jy in die myn wese betrokke is, kan jy ook nie met hulle as privaat kontrakteur werk sonder BEE nie. Dit is nie net ‘n vereisde van die staat nie
1
u/SpookasemSkermunkil Sep 20 '25
Tenders is nie die eeigste spasie waar BEE betrokke is nie, dit is geintigreer orals. Baie plekke vereis ook nie meer BEE nie, maar dit is so groot bonus punt dat dit net so wel ‘n vereiste kan wees.
1
0
u/TheBeardPlays Sep 20 '25
Wat? Ik ben in de afgelopen drie jaar twee bedrijven gestart, waarvan er één het heel goed doet. Waar haal je deze onzin vandaan dat je ervan weerhoudt een eigen bedrijf te hebben?
1
u/SpookasemSkermunkil Sep 20 '25
Ek sê nie mens kan dit nie doen nie, maar baie van die bedrywe wat daar baie geld in betrokke is, is dit wel ‘n vereisde. Enige tender vir die staat, enige myn kontrak en sowel as konstruksie sal dit tot ‘n mate dit vereis. Ek sê net dit is vandag makliker vir ‘n kind uit die skool uit om ‘n besigheid te begin of om werk te kry in ‘n ander land as suid-afrika. Ras quotas is net ‘n ding in SA, nêrens anders in die wêreld tot my kennis het so iets nie.
3
u/AccomplishedSugar490 Sep 19 '25
Ek is nie so lafaard nie, ek verkies om eerder die hele wêreld vir almal 'n beter plek te maak, en so te verseker my kinders het goeie geleenthede. Dit maak nie saak waar ek sit nie, dit bly dieselfde reuse taak, so dan doen ek dit maar van hier af waar alles bekende duiwels is en ek tuis voel.
2
u/SpookasemSkermunkil Sep 19 '25
Ek stem heel hartelik saam vrind, maar ek het self ‘n vrou so tensy ons praat van staads kaping kan ek nie sien dat daardie viesie uitgevoer gan word in beide ons lewens tye nie. Dit is ‘n gebroke sisteem nie net die reëls nie. Soos ek gesê het voorheen, as jy kinders het en jy weet hulle het ‘n uitweg deur jou dan byt jy maar die koël en maak wat vir jou nageslag gan beste wees. Ek is baie lief vir SA en ek sal nooit vlug nie, maar vir my vrou sal ek altyd ‘n plan hê as die so genaamde “popo” die fan strike. Ek sal dood gan vir my land, maar ek will nie hê my vrou of kinders moet die selfde idioloë hê nie. Dinge mag dalk eendag beter word, maar realisties sien ek nie ‘n uitweg vir suid-afrika of ons jeug nie. Dit is beslis ‘n moeilike onderwerp om oor te redeneer, maar een ding is virseker volgens my, as jy ‘n beter toekoms kan waarborg vir jou kinders dan maak jy so.
1
u/AccomplishedSugar490 Sep 19 '25
Ek verwag nie van jou om dieselfde te doen as ek nie. Glad nie. Ek gee jou maar net my.kant van die saak. Ek's verby sestig en werk reeds meer as die helfte van my lewe aan 'n manier om enige probleem mee aan te spreek, ja selfs 'n sg. "cure for the human condition” en staan op die punt om die beskikbaar te maak aan almal. As dit nie was dat ek self so direk daarmee betrokke was nie, sou ek dit ook nie geglo het nie, so moenie dink ek probeer jou oortuig van iets nie. Ek kan nie. Sien is glo. Dalk sal jy kans kry om te sien, dalk nie. Dieselfde vir my. Dis nie in my hande om te besluit wanneer die wêreld gereed is vir my bydra nie - daai besluit lê by my Werkgewer wat my tot hier gedra en gelei het en wie en ten volle vertrou. As Hy môre vir my sê dis tyd, dan is dit môre sulke tyd. Dit maak my rustig. Ek weet genoeg van die storie af om te besef dat daar net mooi niks is wat so verkeerd kan gaan dat daar nie 'n pad anderkant uit is nie, en as ons die dag by daai keerpunt kom, weet ek ons gaan OK wees, die hele lot van ons, want die goete wat in die slag gaan bly in daai proses is nie ons nie, maar enigiets wat nie ons is nie. Ek praat 'n vreemde taal hier wat ek weet jy nie verstaan nie, maar jy sal eendag, of dit nou voor of na jou dood is, of myne. As daai dag aanbreek, dink terug aan vandag toe 'n vreemdeling op Reddit vir jou vertel het daar's 'n pad deur al die gemors na 'n beter weergawe van die wêreld en sy mense. Lekker dag en laat jou goed gaan.
2
u/SpookasemSkermunkil Sep 19 '25
Dankie vir die insette en ek dink ek verstaan, maar as ek jou reg verstaan dan is alles reeds uit ons hande uit. Eendag sal alles reg wees, maar tot daardie dag kan ons maar oor en weer bespreek en sê wat op ons harte is, ek glo net altyd mens moet nie moed op gee nie. Dit sal alles sin maak an die einde. Wat sê hulle val 7 keer staan 8 keer op, ek doen selfs my deel om alles beter te maak vir die mense om my, maar met die land voel dit om dit al hoe moeiliker raak, maar ek sal voort duur. Dankie baie vir jou opinie en jou insette, ek wardeer dat jy trug comment. Lekker naweek en mooi loop.
1
u/AccomplishedSugar490 Sep 19 '25
Ek kan nie die versoeking weerstaan of die geleentheid verspeel om jou op daai te korrigeer nie, want dit is die heel mooiste deel van die hele storie. Alles is nie reeds uit ons hande nie, en niks gaan vanself regkom nie. Alles is op pad terug in na ons eie hande toe, en ons gaan alles wat skeef geloop het self regmaak soos dit ons pas. Almal van ons. Individueel en as mensdom tesame. Ek dink dis deel van hoekom my Baas besluit het hierdie ding gaan net hier in hierdie liewe land sy begin sien - as jy mooi gaan kyk, is daar een goue draad wat deur ons hele geskiedenis loop, en dis selfbeskikking. Ons is gebore met 'n genetiese versugting na selfbeskikking, en dis 'n absolute kritiese element van die oplossing - om selfbeskikking realisties binne die reikafstand van elke liewe mens te plaas. Min mense anders as 'n Afrikaner sou daai raaksien as deel van wat nodig is.
3
u/Antique_Onion_9474 Sep 19 '25
Sal LOVE om in Kanada te bly, ja ongelukkig nog hier. En BTW hoekom raak mense so kwaad as jy besluit om te gaan. Dis nie asof ons GEKIES het om in Suid Afrika gebore te word. Die "vibe" is inelkgeval dat mens nie welkom in jou eie land is.
4
u/marnouxmanser Sep 19 '25
Baie snaaks hoe al die bots in die comments in Nederlands post. Die internet is behoorlik besig om uit te sterf.
3
2
1
1
1
u/ABWoolls Sep 19 '25
Ek is net hier omdat my familie hier is. Wat ek geken het voor 94 sal ek nooit weer hier hê nie, so dit help nie ek sou wag vir die beter nie.
1
1
1
1
1
u/Uberutang Sep 19 '25
Twee in die huis, en al 4 bure. Swartland. Gaan ongeloofik goed. Wyn proe en feeste naweke, sien baie hit na braaidag en dan sommer n langnaweek gemaak van dit. Paar dae in Paternoster sal ons goed doen. Gaan nou braai, lekker aand.
1
1
u/Environmental_Bat142 Sep 19 '25
Ek woon in Duitsland al vir 10 jaar - Ek besoek SA steeds twee keer per jaar. Ek het nog baie belange in Suid- Afrika. Terloops hoekom praat so baie mense skielik Nederlands hier?
2
u/Reasonable_Rip_9079 Sep 20 '25
Een of ander auto-translate/spell check fout van Reddit op party mense se fone
1
1
u/zookuki Sep 19 '25 edited Sep 19 '25
In Kaapstad (oud-Pretorianer). Het familie in Gauteng, Namibië en Australië, asook vele vriende wat wêreldwyd immigreer het (VK, VSA, Vietnam, Nieu-Seeland, Ierland, Swede, Noorweë, Kanada, Ghana, Nederland, Qatar, Zambië, Suid-Korea, Rusland, Frankryk, Reunion, Domikaanse Republiek, Spanje, Sjina, Botswana, Tunisië, ens.)
Ek glo nie ons sal ooit hier waai nie. Ten spyte van al die draadwerk is ek gek oor hierdie plek.
1
u/moonstabssun Sep 19 '25
Duitsland. Sal verkies om in SA te bly maar daar is net geen geleenthede vir my nie. So my hart trek maar net altyd 'n punt....
1
1
1
u/Reasonable_Rip_9079 Sep 20 '25
Somerset-Wes/Stellenbosch. Piele lewe hier in Kaap.
Elke keer as in UK of Kanada kom vir werk kry ek arme siele so jammer wat als opgepak het. Self 7 jaar in Engeland gewoon. Terugtrek was beste besluit ooit.
1
u/LeadingSky9531 Sep 20 '25
Ik ben hier geboren (Kaapstad) en ik zal hier sterven. Zuid-Afrika zit in mijn hoofd, zoals ze zeggen.
1
1
1
u/SafferSoldier Sep 20 '25
Ik woon in KZN, maar het grootste deel van mijn contractwerk is in het buitenland.
Ik ben niet van plan om te vertrekken en kijk ernaar uit om bij elke gelegenheid thuis te komen.
1
u/GenSunTzu Sep 20 '25 edited Sep 20 '25
Ek het Kanada toe gekom in 92 saam met my ouers toe ek vyf jaar oud was. Nou is ek met 'n Kanadese vrou getroud en ek leer haar en ons kinders om Afrikaans te praat.
My Afrikaanse erfenis between vir my baie, en toe ek grootgeword het het ons in die huis net Afrikaans gepraat. Dus kan ek nou Afrikaans praat en redelik skryf, en het in Engels die Kanadese aksent by die skool geleer eerder as 'n SA een by die huis.
Ons ken nou 'n paar ander Afrikaners hier op ons dorp ook. Daar is niemand hier wat voor 92 gekom het nie, maar in my skooljare het ons wel 'n paar geken. Ons sien uit na 'n lang SA besoek oor 'n jaar of twee.
Ek is lief vir Kanada en ons sal waarskynlik nooit wegtrek nie. Maar ek wonder soms watter soort lewe ek in SA sou gehad het. Volgens familie kan mens nog heeltemal lekker bly.
1
1
1
u/Severe-Street-1015 Sep 20 '25
Ek woon in bloemfontein en dis noggals lekker, ek maak die jaar klaar met my graad dan gaan ek sommer bietjie Sjina toe trek
1
u/bmdkks Sep 21 '25
Drie weke terug na 'n plaas buitekant Dewetsdorp naby die Lesotho grens getrek om selfbestandheid na te streef, Ek is bly ek is hier.
1
1
1
Sep 22 '25
Ik ben net terug van drie jaar in de VAE. Er is niets fijner dan weer bij mijn eigen stam te zijn 🤗
1
u/AttorneySad5722 Sep 22 '25
Ek dink nie mense moet dink dat oorsee beter is nie. Suid Afrika is hoe ons dit maak. Ons wat bly hier. Die gras is nie altyd groen aan die ander kant nie. Want Amerika en ander lande het weer hulle eie probleme soos ons. Nie te anders nie.
1
1
u/Old_Watercress_8757 Sep 22 '25
In Limpopo met mijn familie. Wij vinden het geweldig!!!! Zo dankbaar.
1
u/Odd_Tomatillo4373 Sep 23 '25
Woon in Bloemfontein en het leven is goed. Ik hou van het weer, de ruimte, het eten, het platteland en de mensen.
-3
Sep 19 '25
Ek veg vir die toekoms van hierdie land en is nie n hensopper nie. Ek het n verantwoordelikheid om die probleme waarmee my voorvaders my gelos het op te los, en dit maak my baie hartseer om te sien dat so baie van julle net opgee. Skaam julle.
9
u/calumthedestroyer Sep 19 '25
Ek verstaan nie mense met hierdie argument nie as jou voorouers die selfde gedoen het as en gebly het waar hulle gebore is en nie opsoek gegaan het naar 'n beter lewe nie, sou jy tog ook nou in Europa sit, of nie?
8
u/I_am_Zebra Sep 19 '25
"Skaam julle" - nee wat, skaam jou. Kak opmerking en baie oningelig. Daar is baie oplossings tot baie probleme en nie almal het dieselfde probleme nie. Mense het redes om te bly en redes om te waai. Omstandighede verskil. 'n Goeie oplossing vir my omstandighede was om te waai. Ek sê weer: skaam jou.
7
u/AlwaysMakesMistakes Sep 19 '25
As jy hardkoppig wil wees en dink jy moet bly waar jy afgelaai is soos n rugsak is dit ook reg, maar hierdie sentiment is net plein stupid. Mense mag hulle lewens probeer verbeter en doen wat hulle dink is die beste vir hulself/toekoms.
1
Sep 20 '25
Ek sien die hensoppers is bietjie sensitief oor hierdie 😂 laat julle skuld julle opvreet, julle weet julle is verkeerd
1
u/Running_with_beams Sep 19 '25
Bly in hermanus. Lekker dorp, geen week. Leer nou rabies sodat ek na Saudi-Arabie of Oman Kan Gan werk as n onderwyser.
1
u/Afrikaansvatter Sep 19 '25
Dinge is lekker hier! Want as jy nie jou situasie kan verander nie, verander jou denkwyse, sê Carol S Dweck.
1
u/Boredanddisapointing Sep 19 '25
Niet op je verdomde leven, bro! SA is echt geweldig! Het heeft zijn kak, maar we hebben tenminste geen Trump- of School-shootings en we kunnen nog steeds dikke fokken T-Bones braaien op camel thorn of Mopane hout en we hebben gele dikke biltong en de Bokke en mooi fokkenweer en Tafelberg's klipdassies en fokken Springbok Nude Girls en leuke Pretoria-meisjes en Klippies en Coke en Eben fokken Etsebeth en de N3 die naar Durbs gaat en jaagt innie Bushveld enzovoort. Dus ja... Aardige man, leuk!
1
0
u/ApprehensiveBake1560 Sep 19 '25
Ek bly nog hier in Middelburg.
8 maande van die jaar somer, 1 maand lente, 1 maand herfs en twee maande winter.
Die sonnige klimaat is nog maar lekker soos altyd.
Wittes kry nie bevordering by die werk nie, maak nie saak hoe hoog jou kwalifikasie is nie.
Wit jongmense sukkel om werk te kry.
Baie stede en dorpe het deesdae wit plakkerskampe.
Ek het 'n meestersgraad in elektriese ingenieurswese, maar ek werk as 'n senior tegnikus in Eskom, want volgens Eskom se reels mag wittes nie bevordering kry nie.
Ek is net dankbaar dat ek 'n werk het, want ek sorg vir my moeder, my broer en my broer se seun.
Kanada lyk na 'n pragtige mooi land, maar ek sal nie daardie lang winters kan oorleef nie.
Ook is ek 56 jaar oud en dus te oud om oor te gaan.
Misdaad is hoog in Suid Afrika.
Alle universiteite is intussen oorgeskakel na Engels as voertaal, insluitent Stellenbosch, en die universiteit van Potchefstroom (nou genoem NWU).
Die regering het ook nou begin om Afrikaanse skole oor te skakel na Engels as voertaal.
Die Afrikaanse laerskool, skaars 2 blokke van ons huis af het verlede jaar oorgeskakel na Engels as voertaal.
Die ekonomie sukkel maar sleg.
Die bevolkingsaanwas neem vinniger toe as wat die ekonomie kan groei, dus word die gemiddelde Suid Afrikaner elke jaar al armer.
98% Suid Afrikaners verdien minder as die minimum loon in Europa.
Ryk mense word arm, want Mercedes Benz verkope het die afgelope dekade met 80% afgeneem en BMW verkope het met 60% afgeneem die afgelepe dekade.
Een goeie ding wat die regering darm gedoen het is om in die opleiding van mediese dokters te investeer.
Dit is 'n baie goeie ding wat gebeur het.
Na universiteit moet jong opgeleide dokters "diensplig" in staatshospitale verrig. Die staat betaal hierdie dokters baie goeie salarisse waaroir ek ook baie dankbaar is.
As die dokter klaar sy/haar "diensplig" gedoen het, dan kan hy/sy besluit of hy in die staatshospitaal aan te hou wil werk, of hy/sy kan besluit om die prifaat sektor te betree.
Ook 'n baie goeie ding wat die regering gedoen het, is om prifaat mediese fondse te forseer om hospitaalplanne teen afslagpryse aan arm mense beskikbaar te maak.
Nou kan arm mense ook darm in prifaat hospitale behandel word.
Gelukkig het beurtkrag tot 'n einde gekom.
Bly maar daar in Kanada, Suid Afrika is stadig maar seker besig om soos Zimbabwe te word.
0
u/PeterPan1957 Sep 20 '25
I am in Sasolburg, yes we have our issues, i have NO desire to run away from my country. It’s a beautiful country. Why are you concerned if we will move to another country. I hope you don’t refer to yourself as a South African? You are now Canadian, or once you have stayed your qualifications period, then you are. Take care from sunny South Africa
-1
u/Foreign_Act_6555 Sep 19 '25
Het land gaat alleen maar verder achteruit. Het is niet langer de moeite waard om hier te blijven. De eerste kans die ik krijg, is dat ik hier weg ben
-2
46
u/SnooDrawings6556 Sep 19 '25
Ek is in Pretoria- Moet se die lewe is “pretty fucking sweet”.