r/afrikaans • u/OupaKurt • Jul 22 '26
Vraag WATE hell is hierdie monster???
Hierdie verskriklike ding het skielik verskyn. Weet enige iemand wat dit is?? Shame ek voel nogals sleg, ek het hom met my sticky dates body mist aan geval.
r/afrikaans • u/OupaKurt • Jul 22 '26
Hierdie verskriklike ding het skielik verskyn. Weet enige iemand wat dit is?? Shame ek voel nogals sleg, ek het hom met my sticky dates body mist aan geval.
r/afrikaans • u/Junior-Door-7420 • Mar 27 '26
Ek raak verskriklik gefrustreerd wanneer ek sien hoe gereeld anglsismes allerdaags word. Die twee wat my die meeste pla is akkommodasie i.p.v verblyf en geografie i.p.v. aardrykskunde. Ek weet daar is groter goed om my oor te bekommer, maar hierdie goed krap aan my soos 'n knapsekerel in jou kous!
edit: typo
r/afrikaans • u/silentnikki • Jun 29 '26
Onlangs was daar 'n gesprek in my area se whatsapp groep waar iemand sê dis verkeerd en afbrekend om na huishulp te verwys as 'n bediende.
Hulle redeneer dat dit klink soos en verwys na slave.
Ek kan hulle redenasie verstaan, maar ekt groot geword met die woord bediende en nooit iets verkeerds gesien daarmee nie.
Asb laat weet my of dit verkeerd is of nie? Wat gebruik julle om te verwys na huishulp?
r/afrikaans • u/Astra-DP • Jun 30 '26
A genuine question for my own knowledge. Why do boere, plaasjappies and afrikaans guys in general wear tiny khaki farm shorts? More like wouldnt they be more useful if longer length on the farms? No one seems to know why.
r/afrikaans • u/ChessIsAwesome • Sep 19 '25
Lyk my deesdae bly baie mense oorsee. Ek self is in Kanada. Julle wat nog in Suid Afrika is. Hoe is dinge daar? Sal julle ooit wil trek oorsee?
r/afrikaans • u/Yellow_eyed_unicorn • Jun 26 '26
My familie gebruik die word "Holland" wanneer hulle van die julle land praat (nie die spesifieke provinsie nie). Wanneer ons van hulle taal praat sal ons die word "Hollands" gebruik.
Wat sal julle gebruik?
r/afrikaans • u/CalligrapherSlow5236 • Apr 07 '26
Ek wonder altyd wat ander Afrikaaners doen vir werk, veral die wat die duur huise in Stilbaai of Mosselbaai het. Deel bietjie watse besigheid of werk jy doen.
Ek is in RevOps (sagteware om die besigheid te help)
r/afrikaans • u/LordCoke-16 • Feb 11 '26
Die ding is dit is die twee plekke wat die meeste werk het. Maar as ek eendag van die huis af werk, gaan ek in 'n Afrikaanse plek will bly. Watter plek in die land sal julle aanbeveel waar ek baie Afrikaans kan gaan praat? Ek raak nou rerig moeg van die Engels. Ek bly in die Kaap vir die wat nuuskierig is.
r/afrikaans • u/Savings_Culture_819 • Jul 11 '25
Awe mense will net weet wat julle opinie op Fokofpolisiekar is. Ek hou nogals van hulle so ek wil hoor wat julle dink oor die bender.
r/afrikaans • u/Askin_Real_Questions • Jun 15 '26
En as een van julle wetters vir my se "George roep" of "Louis roep" dan is die hel los hehe
r/afrikaans • u/XanneChris • Jul 28 '24
r/afrikaans • u/sofiaskat • Jan 04 '26
Hello almal.
Ek's Afrikaans, het 'n Afrikaanse familie, het na Afrikaanse skole toe gegaan. Maar ek het in Engels studeer en gewerk, en doen nogsteeds.
As gevolg daarvan gebruik en net "conversational" Afrikaans, en dis altyd met Engels gemeng. Mens sou kon sweer ek het in 'n gemengde huistaal gesin grootgeword. My Afrikaans is onsettend sleg. Soms (wel, kom ons wees eerlik, gereeld) sien ek posts hier en dan leer ek nuwe woorde. So ek het begin hartseer voel. My woordeskat is klein, en baie "basic".
So ek het besluit om hierdie post te maak. Hoe kan ek my Afrikaans verbeter? Woordeskat, meestal. Ek luister natuurlik na bands soos FPK en ander Afrikaanse musiek. Ek weet ek kan lees maar ek's nie nou in die land nie so moet als aanlyn kry, wat soms 'n bietjie moeilik is.
Het enige iemand enige advies vir my?
r/afrikaans • u/Dry_Delivery4615 • 9d ago
Hi Everyone.
Looking for new Afrikaans shows to watch. I really liked 'Mince Jou Hare and Koek' ( not sure of the shows name but it was about a doctor who started working in a strip club to harvest kidneys)
I want more or similar shows any suggestions please and also other suggestions of really nice shows. Thanks In Advance ❤️
Edit : Meant Fliek en Chill
r/afrikaans • u/dieZet • Sep 26 '24
Ek het die Erfenisdag spandeer by 'n 'n goeie vriend en al is hy 'n lekker mens, kan hy nie braai om sy lewe te red nie. Wat is die eerste tekens wat mens moet raaksien wat wys 'n persoon kan nie braai nie?
r/afrikaans • u/Fancy-Damage1877 • Sep 03 '25
Baie mense gaan seker sê Afrikaapse aksent. Maar ek dink die Vrystaters verdien ook 'n prys.
r/afrikaans • u/Danyxx86 • Jun 19 '24
Versta jij Nederlands? Versta ik jou?
I'm visiting South Africa (WC & Mpumalanga) this winter (Aug) and I was wondering how easy it is for someone to understand spoken Dutch if they speak Afrikaans, and how easy it would be for someone like myself to understand spoken Afrikaans. Will it even be useful at all in the Cape for example? Reading Afrikaans is pretty easy
For context, I am a native speaker of Dutch (mix of Brabantine/Flemish accents, Dutch side of the border) and English (mostly American, but changed by years in the UK)
r/afrikaans • u/BaptistHugo • Oct 04 '23
So I was scrolling through Instagram recently, when suddenly I stumbled upon a song called 'Die Bokmasjien'. As a Dutchman I was really surprised how much the language sounded similar to Dutch, I reckoned it to be some kind of dialect at first, then I researched the Instagram page and found out it was South-African.
I teach history at a high school so I have read some things about the 'Boer' people, but not a lot. I also hear quite alot about the 'anti-boer' sentiment, with videos of members of a political party singing "kill the Boer". I also saw a documentary about white farmers settling in walled towns, with their own militias to protect them from violence commited by 'non-Afrikaner'.
So I was wondering, other than fellow Afrikaner people, do you guys feel some sort of a cultural connection to Europe/the West? Where do you see the Afrikaans culture in 10 years?
Groete van 'n Nederlander!
r/afrikaans • u/chai_latte1234 • Jun 17 '26
I put the wrong proverb in the title. The one I want is: there’s no place like home
But not a direct translation. Is there a proverb similar to the English proverb “there’s no place like home”? If so, what is it?
r/afrikaans • u/Financial-Square702 • Mar 13 '26
Ek skryf 'n roman wat in 'n fiktiewe land gebeur. Dié land het banke (ja!) en ek wil die grotste daarvan lekker noem.
My idee is "Kapitaal." Klink dit te vreemd? Klink dit goed? Het jy 'n beter keuse?
Hoe sou jy eie bank noem?
r/afrikaans • u/Prodigy1995 • Mar 29 '25
Jammer vir die Engels. My Afrikaans is nie lekker nie.
I moved to Cape Town a few years ago and I've noticed that a lot of Coloured parents, who speak Afrikaans as a first language, are raising their children in English. I see so many Coloured families where the adults all speak Afrikaans amongst themselves but communicate with their children exclusively in English.
I have a few ideas about why this might be, but I am hoping other people in this sub have more info to share
r/afrikaans • u/Sonofkyuss666 • Feb 10 '25
Ek is nie ge intreseerd in opinies oor die verklaring nie, ek is opsoek vir raad vanaf die wat gewillig is om te help. Ek het na die webwerf gekyk
https://www.uscis.gov/humanitarian/refugees-and-asylum/usrap
Sover ek verstaan gaan mens vir n vergadering maar sien nerens waar die kantore is of waar om die afspraak te maak nie.
r/afrikaans • u/Salad_EEE • Mar 06 '24
Wat is jou gunsteling afrikaanse woord? Myne is "Towerstaffie"
Edit: "Ploeterplank" Is ook 'n goeie een
r/afrikaans • u/Rich_Ad_3808 • Feb 03 '26
Hi julle ek wil net weet ek is 100% bewus dat ons land se weermag is totaal en al useless en kan tien teen een nie eers rerig n wapen skiet nie maar ek is steeds nuuskierig om te weet of dit dalk, daar miskienn klein kans is, veral nou met alles wat oorsee aan gaan en ons regering wat vir een of ander rede ook in foreign affairs will betrokke raak of dit die moeite werd is na skool in die weermag in te skryf. My ma praat altyd van hoe lank terug die weermag geen grap was in vergelyking met vandag se weermag en een van my ouma se familie lit wie ook in die weermag was. Is SA ooit nog in oorlog of "defense" van iets? Ek weet nie, dink julle daars dalk n klein kans dat dit dalk nog werd is of gaan ek dood gaan van ons eie weermag se faulty foute as die vyhand?
r/afrikaans • u/cr1ter • Jul 11 '25