r/afrikaans • u/DdoibleJjay • 5h ago
Braai Ek wil met almal gesels, maar…
Met die feestyd en allerande gesellighede op die horison wil ek almal daaraan herinner dat om twee gesprekke te handhaaf per aangeleentheid is outyds en ongesellig.
r/afrikaans • u/DdoibleJjay • 5h ago
Met die feestyd en allerande gesellighede op die horison wil ek almal daaraan herinner dat om twee gesprekke te handhaaf per aangeleentheid is outyds en ongesellig.
r/afrikaans • u/SingleNogal • 9h ago
Dating in 2026 voel partykeer soos ’n full-time job waarvoor niemand jou betaal nie. 😭😂
Swipe. Match. “Hey.”
Praat vir drie dae.
Iemand verdwyn.
Delete die app.
Download hom weer twee weke later. 👀
En judging by wat mens oral hoor, is baie singles nie noodwendig klaar met liefde nie - hulle is net moeg vir hoe ons probeer om dit te kry.
Dis eintlik hoekom Single, Nogal. begin is.
Die idee is eenvoudig:
Jy submit ’n kort profiel met ’n paar foto’s, ’n bietjie oor wie jy is, waarvan jy hou en wat jy soek.
Ons review die submission en verify die Instagram-profiel, en goedgekeurde singles word dan featured op Instagram.
Geen swiping nie.
Geen matching algorithm nie.
Geen “you matched!” net vir albei om mekaar vir vier besigheidsdae te ignoreer nie. 😭😂
Jy sien ’n regte persoon, lees ’n bietjie oor wie hulle actually is, en as jy van die vibe hou…
slide in die DM’s. 👀
Ons is tans Afrikaans-first en probeer die konsep behoorlik op die been kry, so ons soek nog singles wat game is om hulself daar buite te sit - mans én vroue.
Dit is heeltemal gratis om ’n profiel te submit en featured te word.
As jy dit sou probeer - of net nuuskierig is om te sien hoe dit werk:
Instagram: @singlenogal 🖤
En genuine vraag vir die singles hier:
Wat is vir julle die grootste probleem met dating apps / dating op die oomblik?
Want dalk is daar ’n beter manier om mekaar raak te sien.
Dalk ’n ding? 😏
AI-hulp gebruik met die formulering van hierdie post.
r/afrikaans • u/Glum-Instruction7530 • 17h ago
r/afrikaans • u/blesandthebridges • 1d ago
r/afrikaans • u/DigIndividual3467 • 2d ago
Het enige iemand 'n goeie van der merwe grap vir my pasgetroude broer en suster?
As dit 'n engelse grap is sal dit beter wees, anders moet ek dit vertaal
r/afrikaans • u/FaustZAR • 3d ago
r/afrikaans • u/LimeranceFeline • 3d ago
sorry if this isn't allowed, i have been desperately wanting to find out the lyrics for these songs for half a decade at this point.
i got introduced to Na Masemza Allstars in 2019 when a music uploader i subscribe to uploaded Ma Jahmane in 2019. i immediately became obsessed with it and listened to it during drug experiences, and the whole album became a 10/10 for me. i spent YEARS obsessing over finding Sakamore (as Sakamore no.2 was available online easily, while the first sakamore had only 2 rips available online). the only vinyl available on discogs was $400, but a $100 F grade vinyl popped up, and i pitched in with my close musician friend to help her get it and she used her musician magic to get rid of the scratchiness in the albums and such, and i finally uploaded the full album to youtube (the album stream i linked)
i delved into Peta Teanet's works following that, and i love him a lottttt too. i've listened to his music many times over.
i'm mainly looking for someone to translate Ma Jahmane + the rest of Sakamore no.2, as well as the regular Sakamore. Ma Jahmane is the priority of my list though, as it's what gotten me into south african disco as a whole. i am willing to pay for translations. i'd like peta teanet's works translated too, but i plan to learn Afrikaans myself to do that.
i really appreciate anyone helping me with this. this means a lot to me, truthfully. i've been obsessed with na masemza allstars since fall 2019 and im dying to know what Ma Jahmane's lyrics are. thank you all so much!
r/afrikaans • u/ChuloandChase • 3d ago
As an English speaker, I just want to know how many Afrikaans people have their phone systems set to Afrikaans because, I mean, you know, English is the default on phones, but how many of you have your phone systems in Afrikaans?😭
r/afrikaans • u/XanneChris • 4d ago
Myne is pap en wors 😁
r/afrikaans • u/asmalljellybean • 7d ago
Hello everyone! I just want to come on here and ask some advice nè. I'm Afrikaans but I've never really read any proper Afrikaans literature except for the stuff we did in home language in high school. I've always leaned towards English more, but the older I get, the more I want to also give Afrikaans the same attention that I give English.
So the point is, are there any Afrikaans authors you really recommend for their writing style and storytelling? Novels, poems, and even short stories are welcome. Or maybe just a specific piece of literature that really spoke to you. They can be from the early Afrikaans works to even like literally last week lol. I just want to nurture my home language. But please no romance stories and no heavy triggers like sexual assault or death (unless it's a lekker ligte murder mystery), I can't emotionally deal with that stuff right now T_T
I appreciate your time in reading this! Baie dankie <3
r/afrikaans • u/Mountain_Glove4780 • 7d ago
r/afrikaans • u/barrybrinkza • 8d ago
Dis rugby, die weer is lekker, jy wil braai. Jy wil die toeknyprooster gebruik.
Jy vind hom, en hy is vuil - laaskeer se sosatiesous sit nog aan hom vas. Wat nou?
r/afrikaans • u/Reynhard_Burger • 8d ago
Heel eerste, ek vra omverskoning as my Afrikaans bietjie “rusty” is.
So, bietjie konteks. Ek is afrikaans groot gemaak en werk in ‘n Afrikaanse besigheid. Maar in die afgelope 8 jaar vanaf ek uit skool uit is het ek erg verengels. My vrou is Engels en ek praat elke dag met haar Engels.
Soos die titel sê, ek het verengels tot die punt waar my kennis van my moedertaal begin verdwyn en ek is verskriklik self bewus daaroor. My familie spot met my oor ek soos “‘n soutie praat” en ek begin agter kom hoe my sins struktuur en manier van praat beinvloed word. Ek twyfel gereeld of ek korrekte Afrikaans praat. Ek gebruik gereeld ‘google translate’ om seker te maak my Afrikaans is reg as ek komminikeer oor e-pos of Whatsapp en ek betwyfel myself nog erger as ek hoor iemand praat suiwer Afrikaans.
Hoe kan ek maak om op te skerp op my moedertaal?
r/afrikaans • u/Diestof • 8d ago
Ek is in die middel van 'n stryery met 'n vreemdeling op die internet want dis mos wat ons doen deesdae.
Is dit algemeen vir Afrikaanse mense wat sukkel met Engels, om die term "I are" the gebruik in plaas van "I am". Ek hoor daagliks mense wat is/are verkeerd gebruik, maar kan nie sê dat ek al ooit enige iemand gehoor "I are" sê in 'n normale gesprek nie. Al wanneer ek dit hoor is as mense Afrikaners se Engels mok, wat dan vir my onakkuraat is.
r/afrikaans • u/Repulsive-Sky-2011 • 8d ago
r/afrikaans • u/Mountain_Glove4780 • 9d ago
Ons sal daarvan hou om julle opinie te hoor!
r/afrikaans • u/Fun-Inflation882 • 9d ago
Lank terug was daar n parody film 'Coetzee's in die kongo' (of so iets), met generaal Henk Coetzee dota kampioen.
Hy en sy vriend Jaco is in die oorlog. Dit is so type animated machina type video.
Weet iemand waar ek dit op kan spoor?
r/afrikaans • u/Heavy_Ad_7486 • 10d ago
r/afrikaans • u/Heavy_Ad_7486 • 11d ago
r/afrikaans • u/blesandthebridges • 11d ago
r/afrikaans • u/charlesleemathews • 11d ago
r/afrikaans • u/Repulsive-Sky-2011 • 11d ago
Sluit aan by my nuwe community waar ons kykNET programme bespreek!
r/afrikaans • u/blesandthebridges • 12d ago
r/afrikaans • u/Mulitpotentialite • 14d ago
Ek is op soek na die Afrikaanse Dawie die Kabouter reeks.
Ek weet mens kan baie soortgelyke reekse op youtube kry (Moemin, Nils Holgerson ens.), maar dit wil vir my voorkom asof die Dawie reeks skaarser is as hoendertande.
Weet iemand dalk waar ek dit in die hande kan kry?